Antiquarian Auctions

Auction #115 begins on 30 May 2024

Burger (Ds. A.J.V.)

Worsteljare

Published: Nasionale Pers, Kaapstad, Bloemfontein en Pretoria, 1936

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 1

Visits: 20

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

Herinneringe Van Ds A P Burger,  Veldprediker by die Republikeinse Magte tydens die Tweede Vryheidsoorlog.

Die herinneringe van Ds A P Burger verwerk deur sy seun Ds A J V Burger. Hy vertel op boeiende wyse die oorlogservarings van sy vader wat as veldprediker saamgetrek het met die kommando's. Ds Burger senior het noukeurige aantekeninge gemaak van al sy ondervindinge, en omdat hy so 'n skerpsinnige waarnemer was, is sy relaas van die krygsbedrywighede van buitengewone belang. Ons maak die Natalse veldtog mee en kry deur talle anekdotes 'n goeie kyk op die oorlogsmentaliteit van die burgers. Ook die guerilla-oorlog, die vlug van vroue en kinders, die konsentrasiekampe, die krygsgevangenskap na Indie en die ontwrigting van die volkslewe na die oorlog word beskrywe.

Gebind in rooi linneband met 274 bladsye. Ex-libris naamplakker van vorige eienaar voorin. Elf swart en wit foto's en 'n indeks agterin en inhoudsopgawe voorin.

274 pages, frontispiece, illustrations, original red buckram cloth.

  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.