Ossewa Brandwag

11 x OSSEWABRANDWAG MEMORABILIA

Current Bid: $0

Approximately:

Reserve: $250

Estimate: $320

What is a proxy bid? | Learn how to bid

15% buyer's premium on final price

Bids: 0

Bidders: 0

Visits: 37

Watchers: 1

Add to Watchlist

Register

1. Jaarboek 1948 Gebied F Noord-Transvaal

Kramgebind, 96 bladsye, 18 x 25 cm, in goeie toestand.

2. DANKIE Bond van oudgeinterneerdes en politieke gevangenis

Agste Jaargang Augustus 1968 nommer een. Kramgebind, 70 bladsye, 17 x 23 cm, in goeie toestand. Koki merke op voorblad.

3. 1941 Liedere bundel

Kramgebind, 40 bladsye, 19 x 25 cm, in goeie toestand. Gedruk deur die Voortrekkerpers Johannesburg. 22 liedere met musiek.

4. Begrafnisbrief Dr. J.F.J. Van Rensburg

Die Bond van Oud-Geinterneerdes en Politieke Gevangenis bring hule aan hul geliefde Ere-President Kommandant Generaal Van Rensburg. 1 Oktober 1966.

5. Iets oor die Ossewa-Brandwag

Uitgegee deur die Voorligtingsafdeling van die Ossewa-Brandwag 1946. Kramgebind, 134 bladsye. Die hoeke van die buiteblad is weg. Skoon en sonder inskripsies intern.

6. Die Vooraand van ons Volkseie Sosialisme

Die Ossewa-Brandwag tree die toekoms tegemoet. Kramgebind met 26 bladsye. In goeie toestand.

7. Die Ossewa-Brandwag: Vanwaar en waarheen

1942 eerste uitgawe. Kramgebind met 62 bladsye.

8. O.B.-Uitgawe No. 2

Gesonde Huisgesinne bou 'n lewenskragtige Volk! Amptelike Gesinsbeleid van die Ossewabrandwag. Eerste uitgawe Oktober 1942. Kramgebind met 24 bladsye. In baie mooi toestand.

9. O.B.-Uitgawe No. 3

Die Ossewa-Brandwag en Die Parlementsverkiesing, die Soldate, die Kommunisme. Eerste uitgawe April 1942. Kramgebind met 24 bladsye. In baie mooi toestand.

10. A.N.S. en A.N.J. Brosjure Nr.5

Demokrasie of Volkstaat? Die keuse van Afrikanerdom. Deur Dr. PJ Meyer. Kramgebind met 31 bladsye in baie mooi toestand. Die ossewabrandwag stempel op die buiteblad se agterkant. Generaalskap 3 in die Wesrand gebied.

11. Geraamde Ossewabrandwag portret

My God My Volk. My Land Suid-Afrika. In baie mooi toestand. Met die raam - 32 x 37 cm.

  • Name: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


You might also like

© 2025 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.