Current Bid: $0
Reserve: $40
Estimate: $55
What is a proxy bid? | Learn how to bid
15% buyer's premium on final price
Die eerste uitgawe van Sleigh se ikoniese werk. 755 bladsye. 'n Gewig van 1.5 kilogram. Hierdie kopie is in baie mooi toestand.
'n Verversingstasie is in 1652 in Tafelbaai aangebring om skepe te bedien op die roete tussen Europa en Oos-Indie. Die diens is deur 'n netwerk van bemande buiteposte aan die Kaapse kus en op die nabygelee eilande moontlik gemaak. Die Buiteposte is deur wyle professor D J Kotze van Stellenbosch beskryf as ""die grootse navorsingspoging in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing"".
Die skrywer het oor 'n tydsverloop wat 143 jaar dek, die wereld van die magtige VOC herskep: 'n 17de tot 18de eeuse seevarende handelsmaatskappy met tientalle Oosterse kantore, duisende skepe en tienduisende werknemers, teen 'n agtergrond wat gestrek het oor drie kontinente, twee oseane en 'n duisend eilande waar honderd-duisende inboorlinge die produsente van die Kompanjie se handelsware was.
Binne ook inboorlinge, Koina, Xhoasa, poshouers, Ruijterwacht, Vishoek, Muizenberg, Vissershok,Plettenbergbaai, Mosselbaai, St Helena, Mauritius, Rio de Lagoa, Buffeljagsrivier, Saldanhabaai, Dasseneiland....
- Jacket Condition: Very good
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Very good
- Size: 17 x 25 cm
- Name: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved