Various

7 x Anglo-Boer war titles

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 1

Visits: 68

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

Viva os Boers!: Boeregeinteneerdes in Portugal tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 deur OJO Ferreira. 2000 A4 grootte hardeband soos nuut met 306 bladsye.

Generaal Ben Viljoen 1868-1917 deur JW Meijer. 2000 eerste uitgawe hardeband met 294 bladsye splinternuut.

Dagboek van HC Bredell 1900-1904. Deur die Instituut vir geskiedenisnavorsing. Bronnepublikasie nommer 1. Eerste uitgawe 1972 hardeband met omslag in goeie toestand. 105 bladsye.

Krijgsgevangeneschap van LC Ruissenaers 1899-1902. Deur OJO Ferreira. Bronnepublikasie nommer 6 van die Instituut vir Geskiedenisnavorsing. 1977 eerste uitgawe hardeband met omslag baie mooi toestand. 238 bladsye.

Di Strijd tusschen Boer en Brit: Die herinnering van den Boeren-Generaal C R De Wet. 1902 eerste uitgawe. Boek is professioneel herbind , maar vertoon mooi. 508 bladsye.

Pieter Maritz, der BuernJohn von Transvaal - Niemann. 1933 uitgawe in Duits geskrywe. Bindwerk nie meer so goed. Oopvoukaart agterin van die Boererepublieke. 558 bladsye met heelwat sketse in kleur en in swart.

General Chr.R.De Wet: Der Kampf zwischen Bur und Brite (Der dreijahrige Krieg) Met karate en illustrasies. 292 bladsye. Boek is in Duits. Rugkant is los en die bindwerk is los. Inskripsie in ink voorin.

  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


Similar lots in the current auction View all

Click on an item to view more details and to bid.

© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.