Armosyn van die Kaap. Die wereld van 'n slavin, 1652-1733 beskryf die vestiging van die Nederlanders aan die Kaap onder Van Riebeeck, die instelling van vryburgerskap in 1657, en die wyse waarop die nedersetting oor die eerste tagtig jaar op onverwagte wyse uitgegroei het tot 'n kolonie met 'n heel eie karakter en lewenstyl.
Besondere aandag word geskenk aan die slawe wat so vroeg soos 1653 reeds deel van die veelrassige samelewing uitgemaak het en vanaf 1658 sistematies in groot getalle ingevoer en verhandel is, asook die vryswart gemeenskap wat tot stand gekom het namate die eerste slawe hul vryheid bekom het.
Hard cover in dust jacket, 855 pages. Light wear to lower board edges, else a fine copy. A rare Signed copy.
- Jacket Condition: Fine
- Binding Condition: Fine
- Overall Condition: Fine
- Size: 250x180 mm
- Sold By: Richmond Books and Prints
- Contact Person: John Donaldson
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 081 270 8827
- Preferred Payment Methods: Credit Card, Electronic Transfer & Paypal
- Trade Associations: AA Approved
Similar lots in the current auction View all
Click on an item to view more details and to bid.