Nommer 4 uit die Erwe van Ons Vaad're - reeks. Die verhale van meer as 31 000 manne wat hulself in onsekerheid in die vreemde bevind het. Die inwoners van die kampe was n deursnee van die bevolking van die twee Boererepublieke en ook rebelle van Britse kolonies asook 'n aantal vrywilligers van ander moondhede wat hulself in die Boerestryd gewerp het en gevang is. Die hoofstukke binne sorteer onder: Tin Town in Ladysmith, Umbilo in Durban, Bellevue, St. Helena, Bermuda, Ceylon en Indie. 414 bladsye.
A very large hardcover book with dust jacket and 414 pages in good to very good condition.
- Jacket Condition: Good
- Binding Condition: Good
- Overall Condition: Good
- Size: 245 mm x 305 mm
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved
Similar lots in the current auction View all
Click on an item to view more details and to bid.