Erwe van Ons Vaad're Reeks nommer 4.
Luukseband uitgawe nommer 173 van 200 versamelaarseksemplare deur die outeur onderteken.
Die verhale van meer as 31 000 manne wat hulself in onsekerheid in die vreemde bevind het. Die inwoners van die kampe was 'n deursnee van die bevolking van die twee Boererepublieke en ook rebelle van Britse kolonies asook 'n aantal vrywilligers van ander moondhede wat hulself in die Boerestryd gewerp het en gevang is.
Die hoofstukke binne sorteer onder: Tin Town in Ladysmith, Umbilo in Durban, Bellevue, St. Helena, Bermuda, Ceylon en Indie.
A very large book with 414 pages in fine condition. A parceled weight of more than 3 kilograms.
- Binding Condition: Fine
- Overall Condition: Fine
- Size: 24 x 31cm
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved