Hierdie Afrikaanse standaarduitgawe is beperk tot 500 genommerde kopiee. Hierdie is kopienommer 195. In sy oorspronklike groen buiteblad en stofjas. Hierdie boek is in baie mooi toestand. 411 bladsye asook indeks aan agterkant. 'n Swaar boek wat 3 kg weeg. Naamplakker van vorige eienaar voorin.
- Jacket Condition: Very good
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Very good
- Size: 250 mm x 325 mm
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved