Antiquarian Auctions

Auction #115 begins on 30 May 2024

W.H. SCHRÖDER

CAPE PORTAITS

Published: Probably 1884

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 10

Visits: 47

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

A collection of portraits from the Bijvoegsel van "HET VOLKSBLAD" from 1882 to 1884.

Ingesluit in hierdie bundel is 73 sketse van Schroder tydens sy tydperk by Het Volksblad. Karakters sluit in William Ayliff, Abraham Auret, De Edele Heer Thomas Brown, Pieter Laurens van der Byl, Michiel Bergh, Thomas daniel Barry, Alfred Ebden, William Fleming, Ludwig Henry Goldschmidt, Jan Hendrik Hofmeyr, Gotham Joubert, Thomas Louw, Philip Johannes Andries Watermeyer, Orpen, Hercules du Preez, Sauer, De Smidt, Stigant, Sprigg, Thomas Upington....

Het Volksblad was ’n Nederlandstalige koerant wat in die tweede helfte van die 19de eeu 30 jaar lank deur B.J. van de Sandt de Villiers in Kaapstad uitgegee is.

Van de Sandt de Villiers het die koerant die eerste maal in 1849 gepubliseer, maar dit het net 'n jaar lank bestaan. In 1856 laat hy die koerant herleef. In die stryd tussen die Liberale en Ortodokse Party het die koerant die Liberale ondersteun en vinnig vooruitgang gemaak sodat dit spoedig drie keer, pleks van een keer, per week verskyn het. Die koerant het gestrewe na samewerking van albei "kolinierasse" (Nederlands- en Engelssprekend) ten behoewe van hulle Suid-Afrikaanse vaderland en van hulself as "heersende volk". Hoofartikels is onder meer deur prof. John Noble en adv. F.S. Watermeyer geskryf. Jan F. Celliers was die redakteur van 1863 tot 1872, toe hy Transvaal toe verhuis om die redaksie van De Volkstem te gaan lei. Sy opvolger was dr. J.W.G. van Oordt.

Baie van die vroegste stukke Afrikaans het in Het Volksblad verskyn, soos Boerenbrieven uit Fraserburg van Samuel Zwaartman (H.W.A. Cooper) en ook F.W. Reitz se verwerking van gedigte van Burns.

Het Volksblad het in 1886 gesluit.

William Howard Schroder (1851 - 1892) was South Africa's first full-time cartoonist in addition to being a prominent artist and a pioneer of self-publishing in South Africa. He published a weekly periodical called The Knobkerrie in the Cape Colony between 1884 and 1886. During his career he did cartoons for The Zingari, The Lantern, Transvaal Truth, The Cape Argus, Het Volksblad and many others.

  • Binding Condition: Good
  • Overall Condition: Good
  • Size: 25 x 37 cm
  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.