Luukse band uitgawe genommer en geteken. Versamelaarseksemplaar 45 van slegs 200. Boek nommer 6 uit die Erwe van ons Vaad're - reeks.
Die foto voorop die buiteblad: Drie Afrikanerleiers wat vanwee die Rebellie 1914 - 1915 heldestatus verwerf het - Generaal Christiaan Beyers (sterf 1914 Desember teen die Vaalrivier) Jopie Fourie word tereggestel in die selfde maand. Koos de la Rey sterf in Langlaagte in September 1914.
- Binding Condition: Fine
- Overall Condition: Fine
- Size: 245 mm x 310 mm
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved
Similar lots in the current auction View all
Click on an item to view more details and to bid.