Die Erwe van Ons Vaad're Reeks nommer 6.
Luukse band uitgawe genommer en geteken. Versamelaarseksemplaar 164 van slegs 200.
Die foto voorop die buiteblad: Drie Afrikanerleiers wat vanwee die Rebellie 1914 - 1915 heldestatus verwerf het - Generaal Christiaan Beyers (sterf 1914 Desember teen die Vaalrivier) Jopie Fourie word tereggestel in die selfde maand. Koos de la Rey sterf in Langlaagte in September 1914.
302 bladsye. Hierdie boek weeg meer as twee kilogram.
- Binding Condition: Fine
- Overall Condition: Fine
- Size: 24 x 31cm
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved