Een van die skrywer se skaarrste boek. 'n Toneelstuk in drie bedrywe. Hierdie toneelstuk is een van die pryswennende toneelstukke in die Driehonderdjarige Van Riebeeck-herdenkingstoneelwedstryd gereel deur die Nasionale Adviserende Raad van Onderwys vir Volwassenes.
50 bladsye, karton buiteblad, kleeflint merke voorin en agterin, naam van vorige eienaar op voorste teenblad.
- Size: 8vo (215 x 140mm)
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved