Antiquarian Auctions

Auction #115 begins on 30 May 2024

Dan Sleigh

Die BUITEPOSTE - VOC - buiteposte onder Kaapse bestuur 1652-1795 - GETEKEN

Published: HAUM, Pretoria, 1993

Edition: First

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 8

Visits: 56

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

Die eerste uitgawe van Sleigh se ikoniese werk. Geteken der hom op titelblad. 755 bladsye. 'n Gewig van 1.5 kilogram. Hierdie kopie is in baie mooi toestand.

'n Verversingstasie is in 1652 in Tafelbaai aangebring om skepe te bedien op die roete tussen Europa en Oos-Indie. Die diens is deur 'n netwerk van bemande buiteposte aan die Kaapse kus en op die nabygelee eilande moontlik gemaak. Die Buiteposte is deur wyle professor D J Kotze van Stellenbosch beskryf as ""die grootse navorsingspoging in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing"".                                                                                                                                                                                                                                      

Die skrywer het oor 'n tydsverloop wat 143 jaar dek, die wereld van die magtige VOC herskep: 'n 17de tot 18de eeuse seevarende handelsmaatskappy met tientalle Oosterse kantore, duisende skepe en tienduisende werknemers, teen 'n agtergrond wat gestrek het oor drie kontinente, twee oseane en 'n duisend eilande waar honderd-duisende inboorlinge die produsente van die Kompanjie se handelsware was.                                                                                                                                                                                                                              

Binne ook inboorlinge, Koina, Xhoasa, poshouers, Ruijterwacht, Vishoek, Muizenberg, Vissershok,Plettenbergbaai, Mosselbaai, St Helena, Mauritius, Rio de Lagoa, Buffeljagsrivier, Saldanhabaai, Dasseneiland....

  • Jacket Condition: Very good
  • Binding Condition: Very good
  • Overall Condition: Very good
  • Size: 17 x 25 cm
  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.