Kramgebinde boek met 16 bladsye in besondere mooi toestand. Geen datum of aanduiding van drukkers binne.
Die Baanbrekers van Suid-Afrika. Ontevredenheid van die Koloniste. Die Groot Trek. Die Trek oor die Drakensberge. Hoe om te huil as mens nie daarna voel nie. Durban ontvang sy naam. Die moord van Retief. Jong helde. Hoe Piet Uys omgekom het. Bloedrivier. Die Beleg van Port Natal. Britse vroue as matrose. Dick King. Natal word 'n Britse besitting. Die 'Inniskilling Fusiliers'. Bantoe helde. 'n Bantoe offer sy lewe op vir 'n witman. Die Boer verlang na vrede. 'n Pluimpie vir die Padvinsters. Die Bantoes. Die Kleurlinge en ander rasse. Nie-Europese Verkenners. 'n 'Nuwe Groot Trek'.
- Binding Condition: Near Fine
- Overall Condition: Near Fine
- Size: 8vo (210 x 140 mm)
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved
