Antiquarian Auctions

Auction #119 begins on 14 Nov 2024

Dr. J. Ploeger

Die Lotgevalle van die Burgerlike Bevolking gedurende die Anglo-Boereoorlog, 1899 - 1902

Published: Staatsargiefdiens, Pretoeia, 1990

Edition: Eerste

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 5

Visits: 35

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

In vyf volumes volledig. Sagte karton buiteblaaie. Hierdie stel weeg meer as 5 kg verpak. Gedruk in hierdie formaat deur die Staatsargiefdiens in Pretoria 1990. Sowat 360 bladsye per volume. In goeie toestand, hier en daar 'n kantaantekening in pen.

Hoofstukke oor; Die voorspel - Britse diplomatieke optrede teen die Boererepublieke, militere en burgerlike aankope voor die oorlog, die proviandkommissie, moreel te velde, Lord Roberts se proklamasies, Burgher Peace Committee, swartes in oorlogstyd, vlug en deportasie van Britse onderdane, geinterneerdes in Portugal, deportasiebeleid, oorlogskade- en verliese, verwoesting en vernieling, vredesonderhandelinge, kommandering, burgerkampe......

  • Binding Condition: Goed
  • Overall Condition: Goed
  • Size: 20 cm x 29 cm
  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.