Beperkte oplaag van 500 eksemplare. Kunsleer hardeband met 409 bladsye. Hierdie kopie is in baie mooi toestand. Die stofjas het kleeflint rondom sye.
Op die eerste voorsste blako teenblad is die naam van H S van Blerk in ink geskrywe. Moontlik sy kopie of dat hy dalk net voorin geteken het. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog sluit Van Blerk hy hom aan by die Ossewabrandwag en is onder andere betrokke by die opblaas van ’n poskantoor in Benoni, waartydens ’n verbyganger deur die ontploffing gedood word. Hy sou later meer as 50 boeke skryf.
- Jacket Condition: Good
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Very good
- Size: 16 x 22 cm
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved
