Gedenkskrif uitgegee by geleentheid van die onthulling van'n monument op die plaas Quaggapunt 777, Bothaspas, op Saterdag 10 Junie 2000, tydens die honderdjarige herdenking van die slag.
Karton buiteblad, genommer 007, veertig bladsye, kramgebind. Hierdie kopie is in baie mooi toestand.
Bevat ook volledige lyste van Krygsgevangenes van die Carolina en Lydenburg Distrikte.
- Binding Condition: Near Fine
- Overall Condition: Near Fine
- Size: 4to (300 x 220 mm)
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved
