246 pages. Hierdie werk is 'n diepgaande studie van die Vryliede as groep binne die Kaapse samelewing gedurende die eerste vyftig jaar. Verskeie aspekte word deeglik ontleed, soos byvoorbeeld die Vryliede se nasionale herkoms, hul ekonomiese, maatskaplike en opvoedkundige agtergrond, die beroepsmoontlikhede wat daar vir hulle bestaan het en hul verhouding met ander groepe in die samelewing.
- Jacket Condition: Very good
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Very good
- Size: 175 mm x 250 mm
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved
Similar lots in the current auction View all
Click on an item to view more details and to bid.