Antiquarian Auctions

Auction #115 begins on 30 May 2024

Karel Schoeman

Die Wereld van die Digter: 'n Boek oor Sutherland en die Roggeveld ter ere van N. P. van Wyk Louw

Published: Human & Rousseau, Cape Town, 1986

Edition: First

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 2

Visits: 43

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

In hierdie boek gee Schoeman die geskiedenis van Blanke vestiging in die gebied oor 'n tydperk van byna twee eeue, tesame met die van die familie Van Wyk, en verstrek hy grotendeels nuwe inligting oor die jeugjare van die digter.

Die boek is geillustreer met 82 eietydse foto's, waarvan die meeste vir die eerste keer gepubliseer word, en 128 wat spesiaal vir hierdie doel geneem is, tesame met twee kaarte. 224 bladsye. Hardeband met sy stofjas.

  • Jacket Condition: Good
  • Binding Condition: Good
  • Overall Condition: Good
  • Size: 4to (25 x 17.8 x 1.8cm)
  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.