Large coffee-table book privately issued. 372 pages. Signed by Langenhoven on title page. New and unread. Text in Afrikaans.
Gooi Los! bied ‘n oorsig oor velerlei aspekte: • Die diepsee-roeibootvissermanne en die harderbedryf van weleer. • Die era van die groot dekskuite en vistreilers wat vanuit die rivier gewerk het. • Die groot dekskuitongelukke van die sestigerjare. • Die skibootvissermanne en die afloop van die kommersiële visbedryf. • Legendariese hengelaars en hulle visvangstories. • Die baar by die riviermonding, die jetties en die boothuisies op die oewer. • Die boerkabeljoue wat reusagtig groot word en die kuns om hulle te vang. • Die verskeidenheid vissoorte van die rivier en San Sebastiaanbaai. • Stories oor groot haaie, groot walvisse, aggressiewe seekatte en ander diere. • Die merke en hengelplekke op die rivier en langs die see. • Lekker vissermanstories en meer as agthonderd foto’s om die verhaal in te kleur.
Die leser word op die bladsye van hierdie boek saamgeneem op ‘n historiese reis en sal sekerlik baie leer van die Breëriviermond en sy kleurvolle karakters
- Binding Condition: Splendid
- Overall Condition: Splendid
- Size: 220 mm x 300 mm
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved
