Antiquarian Auctions

Auction #115 begins on 30 May 2024

Heese, H F

GROEP SONDER GRENSE - Die Rol en Status van die Gemengde Bevolking aan die Kaap. 1652-1795

Published: Wes-Kaaplandse Instituut vir Historiese Navorsing, Bellville, 1984

Edition: First

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 2

Visits: 44

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

90 bladsye. Pienk voorblad en agterblad in sagte karton. Afbeeldings van Oloff Berg en Anna de Koningh. (uit die Elliot-versameling)

Dr Hans Heese beskryf die rol wat persone van gemengde Europese-, Oosterse-, en Afrika-herkoms aan die Kaap die Goeie Hoop gespeel het gedurende die tydperk 1652 - 1795. Hy spreek ook die kwessie aan van rassevermenging en waar hierdie mense met hul nageslag in die samelewing tereg gekom het. Aspekte wat bespreek word sluit in slawerny en vryheid, fisiese afkoms, die rol van die kerk en ekonomiese welvaart. Hierdie boek werp ook lig op die vryswartes, vrygeborenes en burgers. Die addendums agterin verhelder huwelike en verbintenisse tussen Europeers en Gekleurdes en ook Gekleurdes onderling.

Dr Heese was a senior researcher in history at the University of the Western Cape when he wrote this book. Although his book was written as an academic genealogical study, its publication caused such an uproar that many copies were destroyed or hidden away: in any event, copies are extremely difficult to come by only 30 years after the book was published. The uproar was because the author had identified some 750 families whose marriages or similar relationships were between "Europeans" and "Coloureds" in the period between Van Riebeeck's arrival in 1652 and the first British occupation in 1795.

Hierdie titel is in 2005 herdruk.

  • Binding Condition: Good
  • Overall Condition: Good
  • Size: 300 x 210 mm
  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.