Hierdie atlasse was hoofsaaklik verskaf aan Provinsiale Biblioteekdienste. Hierdie is ook 'n oud-biblioteek kopie. Hierdie atlas bevat 67 kaarte. Voorin is 'n inhoudsopgawe asook 'n alfabetiese lys van werke geraadpleeg in verband met die opstel van hierdie atlas. Verder ook 17 bladsye met verklaringe en verwysinge van elke kaart se oorspring en detail.
Daar is onder andere die volgende kaarte binne: Die reise van Dias en Da Gama, Fort die Goeie Hoop en die Verversingspos 1654, die Liesbeeck -nedersetting 1657-1660, Kaapkolonie in 1805, die terrein van die Slagtersnek-episode 1815, die Groot Trek 1833-1840, die Oranjerivier-Soewereinitiet 1848-1854, Basoetoeland, Transvaal in 1868, Stellaland en Gosen 1882, die reise van Livingstone en Stanley, marsroete van die Jameson-Inval, Boer-Britse oorlog 1899, Rebellie 1914, Suidwes-Afrika 1920
- Size: 320 mm x 400 mm
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved