Antiquarian Auctions

Auction #115 begins on 30 May 2024

Schoeman, Karel

J. J. Kicherer en die vroeë sending, 1799-1806

Published: South African Library, Cape Town, 1996

Edition: First

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 1

Visits: 41

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

220 x 148 mm; laminated pictorial wrappers; pp. 295, incl. index; plates; map. Wrappers ever so slightly rubbed; merest trace of foxing to reverse of cover. Very good condition. Afrikaans text.

"J.J. Kicherer was lid van die eerste groepie sendelinge wat deur die Londense Sendinggenootskap uitgestuur is na die Kaap: hy het onder die Boesmans aan die Sakrivier oorkant die koloniale grens gewerk, en die sending onder die Korana en Basters van die Transoranje begin. Sy kortstondige eietydse roem was egter te danke aan sy geslaagde werk in die Bastergemeente op die stasie Zakrivier en die besoek wat hy in 1803-04 met drie sogenaamde 'Hottentotte' aan Europa gebring het. In 1806 het Kicherer predikant van die Hollandse Kerk op Graaff-Reinet geword, maar gedurende die sewe jaar van sy kort sendingloopbaan het hy met 'n wye verskeidenheid van bevolkingsgroepe te make gekry, en sy lewensverhaal bevat 'n groot hoeveelheid inligting oor die vroeë Kaapse sending, en oor die lewe aan die Kaap, aan die Noordgrens en in die Transoranje aan die begin van die negentiende eeu."

  • Binding Condition: Very good
  • Overall Condition: Very good
  • Size: 220 x 148 mm
  • Sold By: Christison Rare Books
  • Contact Person: Lindsay Christison
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 073 290 2830 / 041 371 4844
  • Preferred Payment Methods: EFT, Paypal, Secure card facilities
  • Trade Associations: SABDA, IOBA


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.