Laminated soft cover, 257pp, illustrated with b&w and colour photographs. A fine copy.
Hierdie boek handel oor Hendrik Stephanus Johannes van der Walt, alias Johannes Strydsman, se oorlogservarings as verkenner onder die bevel van kommandant P.H. Kritzinger, tydens die kommando se inval in die Kaapkolonie. Die gebeurlikhede rondom die kommando word breedvoerig beskryf vanaf Januarie 1901 tot en met Junie 1901. Insae word gelewer oor die Boerekommando se legendariese vegvernuf gepaardgaande met hul uiterste beweeglikheid en natuurlike aanvoeling vir guerilla-oorlogvoering.
- Binding Condition: Fine
- Overall Condition: Fine
- Size: 297x210mm
- Sold By: Richmond Books and Prints
- Contact Person: John Donaldson
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 081 270 8827
- Preferred Payment Methods: Electronic Transfer & Paypal
- Trade Associations: AA Approved