First edition: 120 pages, pictorial beige cloth, a very good copy.
On the cover: Van Schaik se Aanvullings Leesboeke.
Only 4 copies listed in SABIB (volume 3 page 80)
Handtekening op voorste teenblad van M.S.B. Kritzinger, gedateer 1924. . Dit is vermoedelik die handtekening van Matthys Stefanus Benjamin Kritzinger (distrik Carolina, Transvaal, 16 Oktober 1896 – Pretoria, 12 Januarie 1977) ’n letterkundige en professor in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Pretoria. As leksikograaf was hy verantwoordelik vir die samestelling van verskeie woordeboeke.
Leipoldt het 'n sterk fokus op die skep van jeugliteratuur op 'n stadium toe daar baie min vir hulle beskikbaar was. Kampstories bevat elf verhale van uiteenlopende aard wat volgens Leipoldt aan jonger kinders op skoolkampe vertel is en wat Leipoldt na alle waarskynlikheid in sy jeug op Clanwilliam gehoor het. https://af.wikipedia.org/wiki/C._Louis_Leipoldt
- Size: 14 x 20 cm
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved