Hier is die verhaal van die herskepping van Kerkstraat in Tulbagh, na die hewige aardbewing van 29 September 1969. Tulbagh kan vandag spog met die grootste konsentrasie van historiese monumente in die land omdat elkeen van die gerestoureerde huise in Kerkstraat deur die Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede geproklameer is.
Hierdie kopie is in puik, ongbruikte toestand. Hardeband met stofjas en 185 bladsye.
- Jacket Condition: Near fine
- Binding Condition: Fine
- Overall Condition: Near Fine
- Size: 25 cm x 36 cm
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved