Antiquarian Auctions

Auction #119 begins on 14 Nov 2024

Schoeman, Karel

KOLONIE AAN DIE KAAP (5 Volumes)

Published: Protea Boekhuis, Pretoria, 2008-2012

Edition: Eerste Uitgawes

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 1

Visits: 68

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

KOLONIE AAN DIE KAAP in 5 Volumes

1) PATRISIERS & PRINSE. Die Europese samelewing en die stigting van 'n kolonie aan die Kaap, 1619-1715

In die eerste deel van 'n vyfdelige werk oor vroee blanke vestiging aan die Kaap beskryf Karel Schoeman die sewentiende-eeuse Europese wereld waarin Jan van Riebeeck en sy tydgenote grootgeword het, met ander woorde die agtergrond van die verversingspos wat die VOC in 1652 by die Kaap die Goeie Hoop sou stig.

2008. pp. 436

2) HANDELSRYK IN DIE OOSTE. Die wereld van die VOC, 1619-1688

Die tweede deel beskryf die werksaamhede van die VOC in Nederland en die Ooste in die tyd toe sy nedersetting aan die Kaap tot stand gekom het, en die uitgestrekte handelsryk vanaf Arabie tot Japan waarvan dit deel uitgemaak het.

2009. pp. 351

3) KOLONIE AAN DIE KAAP. Jan van Riebeeck en die vestiging van die eerste blankes, 1652-1662

Die derde deel van die vyfdelige werk wat dieselfde oorkoepelende titel dra. Dit beskryf die totstandkoming van die VOC se verversingspos aan die Kaap, tesame met die manier waarop dit onder Jan van Riebeeck gedurende die eerste jare tot die kolonie uitgegroei het.

2010. pp. 436

4) BURGERS & AMPTENARE. Die vroee ontwikkeling van die kolonie aan die Kaap, 1662-1679

Die vierde deel beskryf die vestigingsjare van die Nederlandse kolonie aan die Kaap, met die uitbreiding van blanke nedersetting na die binneland en die totstandkoming van 'n klas gegoede en gevestigde vryburgers wat as 'n Kaapse elite beskryf kan word. 

2011. pp. 505

5) HERE & BOERE. Kolonie aan die Kaap onder die van der Stels, 1679-1712

Die laaste deel van die reeks beskryf die opbloei van die VOC se vestigingskolonie aan die Kaap gedurende meer as 'n kwarteeu onder die twee Van der Stels met die groeiende welvaart wat dit gekenmerk het en die eerste tekens van 'n eie koloniale kultuur onder die blanke bevolking.

2012. pp. 450

Al 5 Volumes in stofomslag, soos Nuut.

  • Jacket Condition: Soos Nuut
  • Overall Condition: Soos Nuut
  • Size: 168mm x 240mm
  • Sold By: Richmond Books and Prints
  • Contact Person: John Donaldson
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 081 270 8827
  • Preferred Payment Methods: Credit Card, Electronic Transfer & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.