Antiquarian Auctions

Auction #115 begins on 30 May 2024

D J Opperman

Komas uit 'n Bamboesstok (Genommer & Geteken)

Published: Human & Rousseau, 1979

Edition: Eerste

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 1

Visits: 29

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

Komas uit 'n Bamboesstok, synde die mirakelagtige terugkeer na lewensversaking van ene Marco Polo. Bevattende reisbeskrywings en aantekeninge oor die natuurlike geografie rakende die ooreenkoms van die aardkloot met die sfere mineralies, vegetaties en dieraties, amoreus, apokrief, biographies, boertig, medisinaal, retories en volgens die beurs.

Van die eerste oplaag is 250 eksemplare gedruk op handgeskepte papier van T H Saunders en gebind in Scholco-Halflinnen KGZ. Al 250 eksemplare is genommer en deur die digter geteken. Hierdie eksemplaar is nommer 182.

  • Binding Condition: Baie mooi
  • Overall Condition: Baie mooi
  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.