Antiquarian Auctions

Auction #115 begins on 30 May 2024

Brownell,F.G

Nasionale en Provinsiale Simbole

en flora, en fauna-embleme van die Republiek van Suid-Afrika

Published: Chris Van Rensburg, Melville, 1993

Edition: First Edition

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 1

Visits: 23

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

Dit is gebruiklik dat soewerein onafhanklike state, hul selfregerende besttings, kolonies, provinsies en ander gebiede hul eie wapens, kentekens, vlae en/of ander embleme het. Die nasionale en provinsiale simbole wat tans in die Republiek van Suid-Afrika gebruik work, het oor baie jare heen ontwikkel en vershaf'n interessante blik op die Suid-Afrikaanse geskiedenis, Die flora - en fauna-embleme is daarenteen almal inheems en gevolglik op die betrokke gebied van toepassing.

Die republieke van Transkei, Bophuthatswana, Venda en Ciskei wat voor hul onafhanklikheid deel van die Republiek van Suid-Afrika was, het elk hul eie nasionale wapens en vlae. Dieselfde geld vir die selfregerende gebiede Gazankulu, KwaNdebele, KwaZulu, Lebowa en Qwa Qwa, terwyl KaNgwane slegs 'n nasionale wapen het. Die vlae van hierdie gebiede wapper kragtens die bepalings van hul onderskeie vlagwette langs die nasionale vlag van die Republiek van Suid-Afrika, net soos laasgenoemde vanaf 1928 tot 1957 langs die Union Jack gewapper het.

Andersins gebruik die gebiede slegs hul eie nasionale simbole en nie die van die Republiek van Suid-Afrika nie. Die nasionale wapens en vlae hierdie gebiede, wat nie provinsies van die Republiek van Suid-Afrika is nie, val dus buite die bestek van hierdie boek.

Half Title, Frontispiece, Title, Inhoud, Voorwoord, by F.G.Brownell. 96 pages text and index.Text in Afrikaans.  Numerous colour plates and images, plus some monochrome images.

Very Good

ISBN 978068 460758

  • Jacket Condition: Boards- Very Good
  • Binding Condition: Very Good
  • Overall Condition: Very Good
  • Size: 26 X 21cm
  • Sold By: Quathlamba Winds Books
  • Contact Person: Ian & Yvonne Halford
  • Country: United Kingdom
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 01743 361772
  • Preferred Payment Methods: Paypal-Cheques-Direct Transfer to UK Bank.
  • Trade Associations: SABDA


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.