Antiquarian Auctions

Auction #115 begins on 30 May 2024

Pretorius, J Celestine (editor)

Op Trek. Die daaglikse lewe tydens die Groot Trek

Published: Protea Boekhuis, Pretoria, 2008

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 1

Visits: 24

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

'n Uitbeelding van die daaglikse lewe tydens die Groot Trek

Oblong 4to; original laminated pictorial boards; pp. 240, incl. index; maps; profusely illustrated, including some pictures in full colour.  Boards very slightly rubbed; small scuffs to bottom edge of upper board and to upper joint at head.  Very good condition.  Afrikaans text.

"OP TREK is 'n uitbeelding van die daaglikse lewe tydens die Groot Trek.  'n Mens lees van mense wat die Trek meegemaak het; van die voorbereidings vir die lang tog die onbekende in; van gevaarlike reis met die ossewa oor berge en vlaktes en deur vol riviere; van kosmaak op die trekpad; van die klere wat die Trekkers gedra het; van die maak van kerse, seep, kruithorings, swepe en pype; van onverskrokke jagters en noue ontkomings op die jagveld; hoe daar laer getrek is in tye van gevaar; van siektes, rate en medisyne; van die begrafnis van gestorwenes; van kerkdienste, die doop van kinders en die aanneming van jongmense as lidmate van die kerk; van geliefkoosde liedere wat gesing is; hoe die kinders skoolgegaan en leer lees en skryf het; van pret en plesier op bruilofsfeeste en op Nuwejaar en die vreugde wanneer die smous opgedaag het; van die lewe in waens, tente en hartbeeshuisies en hoe die eerste huise na die Trek gelyk het.  

Die daaglikse lewe op trek word uitgebeeld soos Trekkers dit in dagboeke en herinneringskrifte opgeteken of vertel het, soos kunstenaars uit hulle tyd dit geteken of geskilder het en soos dit blyk uit die versameling voorwerpe in die Nasionale Kultuurhistoriese en Opelugmuseum wat aan Trekkers behoort het en in die Voortrekkermonumentmuseum besigtig kan word.  Dit sluit in boeke, wapens, kledingstukke, gebruiksartikels, foto's end persoonlike besittings.  OP TREK is geskryf deur navorsers van die Nasionale Kultuurhistoriese en Opelugmuseum wat 'n studie van hierdie versameling gemaak het."

  • Size: 4to
  • Sold By: Christison Rare Books
  • Contact Person: Lindsay Christison
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 073 290 2830 / 041 371 4844
  • Preferred Payment Methods: EFT, Paypal, Secure card facilities
  • Trade Associations: SABDA, IOBA


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.