Antiquarian Auctions

Auction #114 begins on 11 Apr 2024

Lukas de Waal

Ovamboland & die Kaokoveld 1850 - 1990

GETEKEN

Published: Lukas de Waal, Pretoria, 2020

Edition: Eerste

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 4

Visits: 41

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

In 2 volumes. 702 en 727 bladsye. Versendingsgewig van 4.5 kilogram.

’n Omvangryke werk oor hierdie landstreek aan die noordekant van Namibia.  Dit bevat ’n magdom historiese inligting oor die landstreek en sy geskiedenis, met duisende historiese foto’s. Dit dek letterlik alle moontlike inligting oor Ovamboland en die Kaokoveld.

Volg die voetspore van die pioniers en geskiedenismakers vanaf 1850 tot en met Suidwes-Afrika se onafhanklikheid in 1990. 'n Epiese tog deur die geskiedenis van die verlede tot in die meer resente tye van die bosoorlog waartydens die siviele amptenare ook agter die skerms gedurende dieselfde tydperk 'n rol gespeel en hulle onbaatsugtige bydraes gelewer het.

Hierdie volumes is privaat uitgegee deur die skrywer. Geteken op voorste teenblad.

  • Binding Condition: Mint
  • Overall Condition: Mint
  • Size: 21 x 29 cm x 9 cm
  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.