Volledige Sidoer vir die Sabbat. Aandgebed vir die Sabbat. Oggendgebed vir die Sabbat. Bygevoegde Sabbatgebed. Mina-gebed vir die Sabbat. Pirke Abot.
Uit die Hebreeus vertaal deur Rabbyn Dr. M. Romm. Blou linneband, in goeie toestand. Die rugkant het biblioteek aanwysings op, daar is intern egter geen aanduiding dat hierdie 'n biblioteek boek was nie.
- Size: 170 x 215 mm
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved

Similar lots in the current auction View all
Click on an item to view more details and to bid.