311 pages. Dust jacket has sunning to the spine and wear around edges. Bookplate of previous owner on ffep. Inscribed and signed by author on title page. A very good copy.
'n Verhaal in Nederlands, van jag- en handelsreise tot diep in die Kalahari-woestyn; van noue ontkomings en stryd teen dors, siekte en moord. Hoop op sukses is verydel en in 1887 trek Van Oordt na die Transvaal. Dit was die moeilike tyd toe die Britse regering gekant was teen die Republiek se pogings om deur te druk na die ooskus om onafhanklik te wees van die Engelse en Portugese hawens.
- Jacket Condition: Good
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Good
- Size: 8vo (215 x 140 mm)
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved