Antiquarian Auctions

Auction #115 begins on 30 May 2024

Albert Kuit

Transvaalse Verskeidenheid

Published: J.L. Van Schaik Beperk, Pretoria, 1940

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 1

Visits: 17

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

A postscript with reminiscences after the Anglo-Boer War. This copy with dust jacket in splendid condition. 204 pages.

Anglo-Boereoorlog, insluitend Biggarsberg, Elandsrivier, Paardeberg, Modderspruit. Okk NZASM, Wakkerstroom, President Paul Kruger, Dingaansdag, ZAR.

Albert Kuit was een van die sewe kinders van die winkelier Geerd Kuit en sy eggenote. Hy is op 9.4.1876 in die stadjie Steenwijk, provinsie Overijs-sel, Nederland, gebore en het in 1885 saam met die ander gesinslede na Transvaal gekom. Albert tree in diens van die NZASM om daarna o.m. as posmeester van Volksrust (1899) op te tree en die veldpos op die Transvaals-Natalse grens te organiseer. Tydens die oorlog het hy sy plig gedoen en na die beeindiging van die vyandelikhede 'n tak van sy vader se saakwaarnemersfirma op Amersfoort begin. In 1904 is hy deur generaal Louis Botha gevra om te help om die Het Volk Party te organiseer. In 1914 het hy aan regeringskant 'n klein kommando aangevoer maar later sy steun aan generaal J.B.M. Hertzog gegee. In 1924 het hy tot die oorwinning van die Nasionale Party in die distrik Wakkerstroom bygedra en in 1925 het sy benoeming as spoorwegkommissaris gevolg; tien jaar later word hy voorsitter (hoofkommissaris) van die Spoorwegraad. 

  • Jacket Condition: splendid
  • Binding Condition: Splendid
  • Overall Condition: Splendid
  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.