Antiquarian Auctions

Auction #115 begins on 30 May 2024

P. S. Lombard

Uit die Dagboek van 'n Wildeboer - GETEKEN / SIGNED

Published: Die Afrikaanse Pers, Bpk,

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 1

Visits: 30

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

Groen linneband met die titel in swart op voorkant en rugkant. 160 bladsye. 'n Foto van Luitenant Lombaard as frontstuk. Geteken deur die skrywer voorin, nogal in Engels. Te Wheatlands, Gutu, Suid-Rhodesie.  1-11-1938.

Inhoud: Beleg van Mafeking, Brandfort, Sandrivier, Vetrivier, Retiefsnek, Kommandonek na Nelspruit, geveg op Rooibult, Dewetsdorp verower, Sprinkaannek, Rapportryers, by Generaal Smuts, Generaal De la Rey en Lord Methuen.

Hierdie kopie in mooi toestand, maar met 'n kol of twee op die voorblad. Naam van vorige eienaar op voorste teenblad. Geen datum van uitgawe of plek word vermeld nie.

Lombard was lank in diens van die Rhodesia Spoorwegmaatskappy en het eers in gevorderde ouderdom hierdie boek se skryfwerk voltooi. Hy het vanaf die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog gebeure geboekstaaf.

  • Size: 130 x 205 mm
  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.