1928 edition of Bana Maie (Scholtz) travelling to British East Africa where he writes about his hunting of lion, buffalo, rhino and a hunting trip to the 'Nzoi river. Also other impressions and reminiscences.
Rooibruin hardeband met stofjas in besondere mooi toestand. 256 bladsye. Geen inskripsies, lyk selfs nooit gelees.
Bana Maie was die skrywersnaam van Michael C. Scholtz, ’n boerseun van die distrik Vrede in die Vrystaat. Hy skryf een van die eerste reis- en verblyfverhale in Afrikaans. Hy bundel jagavonture en beskrywings van wilde diere in “Voortrekkerslewe in Donker Afrika”, wat meestal spruit uit sy verblyf van vyf jaar vanaf die einde van 1908 in Brits-Oos-Afrika (vandag Kenia). Die boek het groot kultuurhistoriese waarde as optekening van ’n leefwyse wat totaal verby is en ’n gebied wat onherkenbaar verander het. (wikipedia)
- Jacket Condition: Very good
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Very good
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved
Similar lots in the current auction View all
Click on an item to view more details and to bid.