152 bladsye met indeks. 70 swart illustrasies en 129 foto's in kleur vul die teks aan, tesame met 'n verklarende woordelys van argitektuurterme en uitgebreide bronnelys en register. Schoeman neem die boukundige prestasies in oenskou, van die grashutte van die gebied se eerste bewoners, die Boesmans, tot die Vierde Raadsaal en ander geboue van die Vrystaat.
- Jacket Condition: Very good
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Very good
- Size: 220 mm x 285 mm
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved