Antiquarian Auctions

Auction #118 begins on 03 Oct 2024

De Jager (P .J.) & Raath (AGW) & Alberts (C)

WES-TRANSVAAL - Militere brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899 - 1902

GETEKEN, GENOMMER

Published: Kraal Uitgewers, Pretoria, 2018

Edition: De Luxe First Edition

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 1

Visits: 25

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

Versamelaarseksemplaar nommer 195 / 200. Geteken deur De Jager, Raath en Alberts. 224 bladsye. In besondere mooi toestand.

Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, deur Pieter de Jager, is die sewende en laaste boek in Kraal Uitgewers se Die Erwe van ons Vaad’re-reeks (onder redaksie van A.W.G. Raath). Dit bied ’n omvattende weergawe van prominente én minder bekende veldslae en skermutselings wat in die Wes-Transvaal afgespeel het sowel as persoonlike ervarings van dié gebied se krygers. Die ZAR se westelike Boeremag het krygers van Pretoria-Wes, Johannesburg-Wes, Krugersdorp en Rustenburg in die oostelike streek tot by Lichtenburg, Wolmaransstad en Bloemhof in die verre weste ingesluit, terwyl die Noord-Kaapse, Griekwaland-Wes- en Stellaland-Rebelle hulle ook hier by die oorlog aangesluit het.

  • Binding Condition: Fine
  • Overall Condition: Fine
  • Size: folio (320 x 250 mm)
  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.