Antiquarian Auctions

Auction #115 begins on 30 May 2024

Dawid Lotter

WONDGOM

Limited, numbered, signed & boxed

Published: 2016

Edition: First

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 1

Visits: 34

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

Gepubliseer deur Lotter self. Die boek is nuut en ongelees en in hardeband met 281 bladsye. Hierdie is kopie nommer 34 van slegs 40 uitgegee. Geteken deur skrywer ook voorin. Die houtboks is uit kiaat en is stewig en sterk. Voorop is 'n plaatjie gemonteer met detail oor die spesifieke genommerde boek.

Lotter is 'n Bosoorlog veteraan wat met hierdie bundel die emosies van die tydvak in gedigte en woordsketse weergee. Dit bevat sy eie ondervindings asook verwerkings van ander veterane se ervarings. Die gedigte spreek met brutale eerlikheid die gemoed van die soldaat tydens die oorlog aan, asook die aanpassings daarna. Die vrese, onsekerheid en wroegings van beide die soldaat en sy geliefdes, word in versvorm saamgevat.

'n Gedeelte van die bundel word gewy aan 'n epiese digreeks oor 61 Gemeganiseerde Bataljongroep se eerste vier Angola operasies tussen 1978 tot 1981: Reindeer, Sceptic, Protea en Daisy.

  • Binding Condition: Splendid
  • Overall Condition: Splendid
  • Size: 5 mm x 210 mm x 280 mm
  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.