Antiquarian Auctions

Auction #125 begins on 14 Aug 2025

Schoeman (Karel)

ARMOSYN VAN DIE KAAP - Voorspel tot Vestiging, 1415- 1651

Published: Human & Rousseau, Kaapstad, Pretoria en Johannesburg, 1999

Edition: Eerste uitgawe

Reserve: $50

Approximately:

Estimate: $65

Bidding opens: 14 Aug 16:30 GMT

Bidding closes: 21 Aug 16:30 GMT

Lot 223 preview

Add to Watchlist

Hierdie boek beskryf die aanloop tot die stigting van die verversingspos aan die Kaap onder Jan van Riebeeck in 1652. Aan die hand van eietydse bronne word die verkenningstogte van die vroeee Portugese en Nederlandse skeepvaarders, die opkoms van die Atlantiese slawehandel, die vestiging van 'n Europese handelsryk in die Ooste, die stigting van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie en die opbloei van Nederland in die sewentiende eeu op kleurryke en lewendige wyse uitgebeeld.

Bruin linneband borde, stofjas, swart en wit foto's en illustrasies, 314 bladsye. 'n Kopie in goeie toestand.

  • Jacket Condition: Very good
  • Binding Condition: Very good
  • Overall Condition: Very good
  • Size: 8vo (255 x 180 mm)


You might also like

© 2025 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.