Spesiale Luukse Uitgawe beperk tot 500 eksemplare. Hierdie een is genommer 27 and Prof. Kritzinger. Geteken deur die skrywer.
Hierdie is deel 1 alleenlik van die stel van twee.
'n Kopie in baie mooi toestand.
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Very good
