Rebound hardcover, quarter leather.
xvi, 415pp
Gilt to spine worn, as are extremities of the leather. A little browning to first and last pages but overall text block is clean. A good copy of a rare book
Abstract: Die boek beskryf die Afrikaanse kultuurgedagte wat 'n tydlank byna ondergegaan het op die Rand . Om die toestand van die Afrikaanssprekendes op die Rand te kan verklaar, was dit veral nodig dat die houding wat die Randse gemeenskap as geheel teenoor hulle inneem, aangetoon word. Die houding is bestudeer uit uitlatings van die Engelssprekende gemeenskap, en dan veral uitlatings in die Engelse pers. Die hoofbron van hierdie studie is die Engelse koerante vanaf 1887 tot 1936. Die Afrikaanse kultuurgedagte, beskadig en verneder deur die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) ontwaak na die eerste algemene verkiesing (Februarie 1907) onder die nuwe grondwet vir Transvaal. In die periode 1924-1932 vind 'n verbreding van die Afrikaanse gedagte plaas. Na 'n halfeeu van miskenning en geringskatting is die Afrikaanse idee uiteindelik in staat om ou historiese waardebepalings en opvattings omver te werp. Die Afrikaner is nou ryp om sy eie kultuur vreedsaam uit te bou en te verruim.
Source: Africabib.org https://www.africabib.org/rec.php?RID=059300957
- Binding Condition: Good
- Overall Condition: Good
- Size: 210 x 145 mm
