Hardeband in linneband met 334 bladsye in baie mooi toestand. Deel van die Ons Geskiedenis Serie.
Die Eerste Vryburgers. Veeboerdery. Die eerste trekboere. Leningsplaasstelsel. Weiregte. Trek van die Boere na Agter-Bruintjieshoogte. Swellendammers. Graaff-Reinet. Blankes oor die Visrivier. Eerste botsing tussen Blank en Bantoe.
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Very good
- Size: 16 x 21 cm