Antiquarian Auctions

Auction #119 starts in

Lub, J

IN EN OM DIE GOUDSTAD & HET ZWARTE GEVAAR

Published: J. H. De Bussy & HAUM, Pretoria, Kaapstad, Johannesburg,

Edition: First

Reserve: $40

Approximately:

Estimate: $55

Bidding opens: 14 Nov 16:30 GMT

Bidding closes: 21 Nov 16:30 GMT

Lot 359 preview

Add to Watchlist

1. IN EN OM DIE GOUDSTAD

'n Bundel Hollands-Afrikaanse Schetsen. Uitgegee deur De Bussy en HAUM. 1912 eerste uitgawe. Blou linneband hardeband met 83 bladsye in mooi toestand.

2. HET ZWARTE GEVAAR

Tweede Bundel Hollands-Afrikaanse Schetsen. Geillustreerd deur Erich Maijer. 1913 eerste uitgawe. Uitgegee deur De Bussy en HAUM. Bruin linneband hardeband met 169 bladsye in mooi toestand.

Jacob Lub (*1 Mei 1868, Garijp–†25 Mei 1926, Heidelberg) was 'n Suid-Afrikaanse onderwyser, lektor en skrywer.  Hy is een van die laaste generasie van Nederlandse skrywers wat na Suid-Afrika emigreer en in Nederlands skryf, maar dan oorgaan na Afrikaans as medium vir sy skryfwerk.

Hy is op 1 Mei 1868 op Garijp as die seun van Pieter Jacobs Lub en Fempje Hart in die provinsie Friesland in Nederland gebore. In Oktober 1892 kom hy na die Transvaal en word hoof van die skool op die plaas Brakfontein naby Pretoria, waarna hy vir 'n jaar onderwyser is aan die St. Birinuskollege en dan 'n betrekking in Pretoria aanvaar by die Staatsmodelskool.[3] Wanneer president Kruger sewe dubbelmediumskole aan die Rand stig, word hy as tweetalige onderwyser aangestel as hoof van die skool op Maraisburg. Met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog word hy deur die Transvaalse regering aangestel as bestuurder van die ambulanstrein.[4] Wanneer die Engelse magte die Transvaal oorneem, bly hy getrou aan die vorige regering en moet dus ná vredesluiting tevrede wees met 'n pos as sewende assistent aan die skool in Vrededorp, 'n posisie wat hy vir drie jaar lank beklee.  (wikipedia)                

  • Binding Condition: Good
  • Overall Condition: Good
  • Size: 8vo (200 x 140 mm)


You might also like

© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.