SIENER VAN RENSBURG EN DIE REBELLIE
1994 eerste uitgawe hardeband met 267 bladsye. 60 ekstra bladsye met addendums. Hierdie kopie is op die voorste blanko bladsy geteken deur die skrywer en is in baie mooi toestand.
NIKLAAS VAN RENSBURG DIE SIENER
2011 eerste uitgawe sagteband met 431 bladsye in mooi toestand. Geteken op die eerste titelblad deur die skrywer.
