Antiquarian Auctions

Auction #114 begins on 11 Apr 2024

Elria Wessels

Bannelinge in die Vreemde - Die Krygsgevangenes van die Anglo-Boereoorlog 1899-1902

Limited, Numbered, Signed

Published: Kraal-Uitgewer, Centurion, 2010

Edition: Collector's

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 5

Visits: 60

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

Nommer 4 uit die Erwe van Ons Vaad're - reeks. Die verhale van meer as 31 000 manne wat hulself in onsekerheid in die vreemde bevind het. Die inwoners van die kampe was 'n deursnee van die bevolking van die twee Boererepublieke en ook rebelle van Britse kolonies asook 'n aantal vrywilligers van ander moondhede wat hulself in die Boerestryd gewerp het en gevang is.

Die hoofstukke binne sorteer onder: Tin Town in Ladysmith, Umbilo in Durban, Bellevue, St. Helena, Bermuda, Ceylon en Indie. 414 bladsye. Luukseband uitgawe, versamelaarsuitgawe nommer 93 van slegs 200 gedruk.

A very large book with 414 pages in fine condition.

  • Binding Condition: Fine
  • Overall Condition: Fine
  • Size: 260 mm x 310 mm
  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.