Pragtige boeke uitgegee in twee Bande. Ex-Libris plakker in beide voorin. 308 en 327 bladsye. Hoofstukke beskryf sy afkoms en jeug, student, dosent, koerantredakteur, stryd om die siel van die volk, stryd teen Imperialisme, Minister van Naturellesake, Bantoe in die Tuisland, lid van die Volksraad, Verwoerd die Staatsman, SA word 'n Republiek, Blanke eenheid, Rasseverhoudinge, SA en Afrika, tragedie ens.
- Jacket Condition: Very good
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Very good
- Size: 190 mm x 250 mm
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved