Hierdie bundel bevat twee tipes liedere: die wat berus op gepubliseerde tekste wat deur die volksmond oorgeneem en gesing is, en die wat meestal anoniem ontstaan het en van sanger tot sanger oorgedra is. Die gepubliseerde tekste wat opgespoor kon word, is so ver moontlik net so behou, maar optekenings uit die volksmond is tog in ag geneem omdat dit gebeur dat al singende 'n teks ten goede aangepas word. Swart en wit foto afdrukke. 200 bladsye. Sagte buiteblad, A4 grootte.
- Binding Condition: Baie goed
- Overall Condition: Baie goed
- Size: 210 mm x 300 mm
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved