Antiquarian Auctions

Auction #120 begins on 16 Jan 2025

D H Van Zyl

GETEKEN: 'n Griekwa-"Iesigheit" (iets oor die Griekwas)

Published: Nasionale Pers Beperk, 1947

Edition: First

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 5

Visits: 93

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

175 bladsye en ook verskeie swart en wit foto's. Binne 'n interessante kykie in die geskiedenis, taal en gewoontes van die Griekwas. Die Griekwas het reeds in 1874 hul eie munt gehad en was waarskynlik die eerste besproeiers langs die Oranjerivier. Hoofstukke binne vertel van hul herkoms, Griekwastad, Raseienskappe, galgehumor, bygelowe, grondbesit, wyshede, taaleinaardighede en geregte. Doe omslag op foto is slegs 'n kleurkopie. Inskripsie voorin aan spesifieke persoon gerig en Van Zyl het onderaan geteken.
  • Jacket Condition: No jacket
  • Binding Condition: Very good
  • Overall Condition: Very good
  • Size: 140 mm x 190 mm
  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.