Antiquarian Auctions

Auction #114 has ended

Gustav Preller

Voortrekkermense 1 - 4 & Voortrekkers van Suidwes

Lot closed

Sold for: Register or Sign In to find out

Bids: 1

Visits: 59

Have a similar item to sell? Contact Us with the details.

How it works

Register

Voortrekkermense 1: 'n Vijftigtal oorspronklike dokumente oor die geskiedenis van die Voortrek, met aantekeninge en bijlae. 1920 twede druk, 335 bladsye. Inskripsie in ink voorin. Hoofstukke oor FP van Gass, JH Hatting, Uijs Kommissie en JZ Uijs Voortrekkermense 2: 'n Drietal oorspronklike dokumente oor die geskiedenis van die Voortrek, met aantekeninge en bijlae. 1920 eerste uitgawe. 291 bladsye. Hoofstukke oor Karl Trichardt, Anna Steenkamp en Erasmus Smit. Inskripsie in ink voorin. Voortrekkermense 3: Dokumente oor die geskiedenis van die Voortrek. 1922 eerste uitgawe met 190 bladsye. Hoofstukke oor Andries Potgieter, Hendrik Stander, Izaak Breytenbach, Izak de Jager, MJ Oosthuizen en Daniel P Bezuidenhout. Inskripsie in ink voorin. Voortekkermense 4: Dokumente uit die geskiedenis van die Voortrek. 1925 eerste uitgawe met 162 bladsye. Hoofstukke oor Willem Nel, Anna Coetzee, Schalk Burger, Johanne Smit en meer. Verbruiningsvlekke op sommige bladsye. Inskripsie in ink voorin. Voortrekkers van Suidwes: Oorspronklik uitgegee as 'n volume uit die Kwarteeu-Serie. 1941 eerste uitgawe met 378 bladsye. Oorsigsketskaart agterin. geskiedenis van die land en sy volke met hul oorloe, van die Dorslandtrek, die Smit-trek uit Piketberg en die Duitse en Britse veroweringe.
  • Sold By: Mantis Books
  • Contact Person: Charl Yates
  • Country: South Africa
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 0833219905
  • Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
  • Trade Associations: AA Approved


© 2024 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.